Die nuus wat jy op die rusbank kan geniet

MIX MASALA

Die nuus wat jy op die rusbank kan geniet

Met Donald Trump en Elon Musk wat die Withuis en Amerikaanse mediatoneel so oorheers met hulle sterk identiteite, sukkel die vise-president, JD Vance, om uit te pluis wat sy rol in die sirkus is. Op die nou reeds berugte Withuis-perskonferensie met Volodymyr Zelensky het hy aanvals-chihuahua gespeel, wat tot 'n ontploffing van memes op die internet gelei het. ALI VAN WYK het 'n paar versamel.




♦ VWB ♦


NEEM DEEL AAN DIE GESPREK: Gaan na heel onder op die bladsy om op hierdie artikel kommentaar te lewer. Ons hoor graag van jou, maar hou asseblief by ons kommentaarbeleid.


Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.