Grensgeval en die wandelende terminaal verwondes

GRENSLITERATUUR

Grensgeval en die wandelende terminaal verwondes

Die meeste troepe het wél teruggekeer van die grensoorlog, maar almal is opgefok. Tussen ons strompel die survivors; die gewondes en dié wie se letsels nie met die blote oog sigbaar is nie, skryf DEBORAH STEINMAIR na aanleiding van Marita van der Vyver se tiende roman, Grensgeval.

“HOU my vas, korporaal / Ek’s ’n kind skoon verdwaal / Gaan ek weer my tjerrie sien / As ek van die trein afklim? Ja, sowaar, korporaal / Dis mos swaar, korporaal / Ek speel oorlog met my beste dae.” Só het Bernoldus Niemand in 1984 gesing, die slegste dae.

Piet Botha het gesing: “Maar Whitey, jou oë op daardie dag / Was blou net soos die lug / Toe ons weer kyk / Het 'n AK jou fucked-up geskiet / Goeienag Generaal.”

’n Vriendin vertel haar ma se metaalkruk het teen haar leunstoel gerus, stadig afgegly en gedemp op die teëlvloer geval – waarop haar drie broers haasverskrik regop spring. Later vertel haar jongste broer haar: Dís hoe dit klink wanneer iemand langs jou geskiet word; nie ’n klap nie, ’n hol plofgeluid...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.