Bosasa se blesser was ’n beheervraat, boelie en ’n valsvrome liegbek

BLESSIT

Bosasa se blesser was ’n beheervraat, boelie en ’n valsvrome liegbek

Adriaan Basson se boek, Blessed by Bosasa, lees soos 'n mafia-familiesage, skryf DEBORAH STEINMAIR, met twyfelagtige karakters soos Gavin Watson, wat op die voorblad uitbundig glimlag ‘soos 'n Bybelgordel-walgwors’, die ‘dikgevrete kanarie’ Angelo Agrizzi , en die formidabele oud-joolkoningin en selfaangewese bruid van Christus Lindie Gouws, glo die een mens wat die vrees van die Heer op Watson kon laat uitslaan.

“Bless” het ’n skelwoord geword.

Daar is onlangs beweer dat minister Gwede Mantashe die blesser van 'n jong vrou en 'n tier in die kooi is. Dis glo boonop dieselfde vrou wat deur Tito Mboweni geseën word. Mantashe het joernaliste glo betaal om oor die affêre te swyg. Sy reaksie op daardie aantyging was raaiselagtig.

Hy is blykbaar ook deur een van Bosasa se maatskappye geseën met sekuriteit by sy woning, maar ontken dat hy geweet het waar dié ruimhartigheid vandaan kom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.