Is Bitcoin en Libra en al die ander kripto-geld nie maar net nog ’n gier wat gaan oorwaai nie?
Bitcoin (die oudste en bekendste kripto-eenheid) en Libra (wat deur Facebook gedryf word en op die vroegste middel volgende jaar in bedryf sal kom) is voorbeelde van produkte wat moontlik gemaak word deur blokketting-tegnologie. Die eintlike revolusionêre uitvinding is dié blokketting, nie al die derduisende kripto-eenhede wat as gevolg daarvan tot stand gekom het en steeds tot stand kom nie. Die meeste van hierdie eenhede sal langs die pad in die niet verdwyn; dit is selfs nie ’n uitgemaakte saak dat Bitcoin in so ’n mededingende omgewing sal oorleef net omdat hy eerste was nie.
Wat maak die blokketting so revolusionêr?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Strafpunte op die pad gaan ons laat bóét