Willem Anker se ‘Red Dog’ en die kulkuns van die letterdief

NIKS NUUT ONDER DIE SON NIE

Willem Anker se ‘Red Dog’ en die kulkuns van die letterdief

Gerugte van toeëiening waai al sedert Julie 2019 uit die VK. DEBORAH STEINMAIR hou die horison dop vir reaksie, maar dis asof niemand die slegte tyding wil bring nie. Sy ook nie, maar as almal stilbly, gáán sy sekere vrae vra.

ONS is almal ladrones; buiters en rowers. Ons kraaloë spieël soos kraaie s’n. Om te leef is om te steel. Fotografie is diefstal, so ook skilderkuns, beeldhou en veral skryf. Jy gryp goeters uit die lug en maak dit joune: woorde, beelde, skadu’s, weerkaatsings, die ritme van ’n stilte.

Daar is niks nuuts onder die son nie en alles is geleen. Kuns is ’n kloof vol eggo’s.

Maar soms steel skrywers amper verbatim tekste of dele daarvan: bewus, halfbewus of onbewus...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.