Sewe soorte stap

MARKEER DIE PAS

Sewe soorte stap

As vier mure vir jou te veel word, stap saam met HANNES LOUBSER deur die voorstede se agterstrate, sonder 'n bestemming in gedagte.

  • 27 Maart 2020
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 21 van 27
  • Hannes Loubser

VANMIDDAG het ek gaan stap. Vir die eerste keer in maande bloot doelloos gaan stap. Dis anders as wanneer jy werk toe of winkel toe stap, want daardie paadjie ken jy, maar vandag het ek geen bestemming in gedagte nie. Om te kyk en ’n bietjie asem te haal en te probeer pause, en so aan … My kop uit te steek en my pens in te trek.

Aan die begin stap ek selfvoldaan. Ek stap om ordentlik te stap. Kop omhoog. Hallo buurman, knik en dies meer.

Hier in Randburg is daar amper net soveel skoonheid as in American Beauty. Die onderrok hang nie uit nie, en wat vir my mooi is, is die netheid en presisie van lyne en konserwatisme plek-plek in kolle skadu gehul...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.