ALLES GAAN OKAY WEES
Ons is maar almal spindokters vir ’n uncertain future
Daar is een speech vir wanneer die tragedy die huis tref, een vir kinders en een vir ou mense, skryf RONELDA S. KAMFER. ’n Speech vir wanneer ons by die halfpunt van die krisis kom. En die groot speech vir as ons deur dit kom. Maar al die speeches is vir onsself.
ALLES GAAN OKAY WEES
Ons is maar almal spindokters vir ’n uncertain future
Daar is een speech vir wanneer die tragedy die huis tref, een vir kinders en een vir ou mense, skryf RONELDA S. KAMFER. ’n Speech vir wanneer ons by die halfpunt van die krisis kom. En die groot speech vir as ons deur dit kom. Maar al die speeches is vir onsself.
Deel
ELKE parent gaan seker deur ’n phase, of het ’n moment wanneer hulle dink, dit is die worst tyd om ’n kind groot te maak. Elke keer as jy jou kind aankyk, hover die thought op die periphery van jou gedagtes: What the fuck was I thinking bringing you into this world?
Al wat jy regtig wil doen, is jou kind en loved ones beskerm. Ons lewe in ’n pandemic dié maand. Volgende maand gaan dit ’n alien invasion wees. Ek voel soos The Catcher in the Rye: “… I keep picturing all these little kids playing some game in this big field of rye and all. Thousands of little kids, and nobody's around – nobody big, I mean – except me. And I'm standing on the edge of some crazy cliff. What I have to do, I have to catch everybody if they start to go over the cliff – I mean if they're running and they don't look where they're going I have to come out from somewhere and catch them. That's all I do all day. I'd just be the catcher in the rye and all. I know it's crazy, but that's the only thing I'd really like to be. I know it's crazy."
’n Maand terug het ek nog met my kind sit en praat oor safety. Met al die abductions en baby murders het al my fears oor my toegevou soos ’n weighted blanket. Ons twee het ’n revised list van rules gemaak, vir safety:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
My freedom papers
Volg die stitches
Chinatown en ’n coloured vrou met ’n vuilkyk
Deel
-
Deel
Ronelda S. Kamfer
Skrywer en navorserRonelda S. Kamfer is 'n skrywer en navorser. Haar werk fokus op geslagsgebaseerde geweld en interseksionele feminisme.