Post-it notes van die rand van die afgrond

VYFSTERGEVANGENIS

Post-it notes van die rand van die afgrond

Sy pak onoopgemaakte bottels wyn en ongeleesde boeke rondom haar uit soos verklaarde rykdom, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dis asof sy snoep is met die boeke, tevrede om bloot daarna te kyk. “Dieselfde geld ongelukkig nie die wyn nie."

EK is lief vir my huis, maar ek het 'n hekel aan bevele en dwingelandy.

Ek sien deur die boonste venster ons bure het hul piepklein blokkie astroturf papnat gegooi.

My gedagtes is post-it-blokkies. My kop spring soos 'n oogsenuwee...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.