Lees dat hoor en sien vergaan aan dié verslindbare verdriet

BELGE HUPPEL NOOIT NIE

Lees dat hoor en sien vergaan aan dié verslindbare verdriet

Niemand wil meer in interessante tye leef nie, skryf DEBORAH STEINMAIR. Ons bid nou vir verveling en voorspelbaarheid, maar Hugo Claus se Die verdriet van België, nou in frappante Afrikaans, is ’n waardevolle wapen teen wanhoop.

“THE job of the artist is not to succumb to despair,” het Gertrude Stein gesê, sy wat haas onleesbare bewussynstroom-skryfwerk voortgebring het. Ja, ons veg teen wanhoop.

In die stryd teen wanhoop is boeke essensieel. Lesers besef daar is niks nuuts onder die son nie. Die wêreld sal maar altyd weer sy vere regskud en voortgaan.

’n Waardevolle wapen teen wanhoop is een van Protea se jongste aanbiedings, wat twee Hugo’s behels: Die verdriet van België deur Hugo Claus wat deur Daniel Hugo in frappante Afrikaans vertaal is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.