Regse terroriste, sê die Valke; amateurs, sê ontleders

NCWB DALK NIE SO GEVAARLIK

Regse terroriste, sê die Valke; amateurs, sê ontleders

Die owerhede meen die Nasionale Christen-weerstandsbeweging (NCWB) is 'n gevaarlike nasionale groep terroriste, maar kenners dink dis eerder net minder as 'n handvol rassistiese, narsistiese amateurs, skryf SHAIN GERMANER.

DIS 'n rassistiese, narsistiese amateur eerder as die leier van 'n terroriste-sel, meen die kenners, maar die Valke hou vol hulle het die leier van 'n regse sel vasgetrek. 

Hulle reken Harry Knoesen en Riana Heymans is onderskeidelik die leier en sleutellid van die regse Nasionale Christen-weerstandsbeweging (NCWB) wat na bewering op Swart Vrydag op verskeie openbare ruimtes wou toeslaan. 

Knoesen, Heymans en die broers Eric en Errol Abrams is die afgelope twee weke in hegtenis geneem weens hul beweerde betrokkenheid by 'n plan om nasionale sleutelpunte, winkelsentrums en informele nedersettings aan te val. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.