Koronavirus: SA is goed voorbereid, maar niémand is immuun nie

VLUGTE WORD GEMONITOR

Koronavirus: SA is goed voorbereid, maar niémand is immuun nie

Die uitbreking van ’n nuwe koronavirus in China is Donderdagaand 'n internasionale gesondheidsnoodtoestand verklaar. Die uitbreking kan voor die mensdom se eie deur gelê word, maar ’n dringender kwessie waarmee daar tans geworstel word, is dat die inkubasietydperk byna twee weke lank is – wat beteken dat mense talle ander kan aansteek voordat hulle besef hulle is self siek. Kan Suid-Afrika so iets hanteer? ELSABÉ BRITS het meer gaan uitvind.

DIT is net ’n kwessie van tyd voordat iemand wat die nuwe koronavirus onder lede het Suid-Afrika binnekom. Dit word van mens tot mens oorgedra en jy bly vir tot twee weke aansteeklik voordat jy enige simptome begin toon.

As die departement van gesondheid en die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) dit reg hanteer, kan ons dalk keer dat nog mense siek word.

Is daar rede tot paniek?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X