Wetenskap: 100ste verjaardae, geneties gemanipuleerde babas...

INNOVASIES

Wetenskap: 100ste verjaardae, geneties gemanipuleerde babas en meer wag op ons

In die toekoms sal 'n ongewone elikser die meeste mense dalk langer as 'n 100 jaar kan laat leef en embrio's sal so aangepas kan word dat dit dalk die verloop van die mensdom se pad kan verander. ELSABÉ BRITS skryf oor die onvermydelike wetenskaplike navorsing van die toekoms, en interessanthede vir 2020.

EEUE gelede het alchemiste al probeer om 'n doepa te maak wat die mens sal gee wat hy die meeste begeer: onsterflikheid. Die een sekerheid van die lewe – die dood – het sekerlik vandat die mens sy verstand ontvang het hom na mites laat gryp en na oplossings laat soek om teen sy verganklikheid te skop.

Hedendaagse alchemiste wat beter gesondheid en raad teen die onvermydelike belowe, kom steeds in talle gedaantes voor.

Stamselterapie ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.