Openbare beskermer is by die dag meer flagrant partydig

SIES, BUSISISWE!

Openbare beskermer is by die dag meer flagrant partydig

Busisiwe Mkhwebane is besig om een van die belangrikste pilare van ons demokrasie, die kantoor van die openbare beskermer, om te trek. Hoe nader dit aan die ondersoek oor haar in die parlement kom, hoe minder maak sy ’n geheim van haar partydigheid jeens die RET-faksie van die ANC onder Ace Magashule, skryf YOLANDI GROENEWALD.

HOEWEL die strop al hoe nouer trek om Suid-Afrika se kontroversiële  openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, is haar vuur nog lank nie geblus nie. 

Terwyl die aantygings teen haar opstapel, dagvaar sy die parlement, vat sy die Zondo-ondersoekkommissie na staatskaping aan, en hou sy heerlik partytjie saam met mense wat haar kantoor moet ondersoek. 

Haar Vrystaatse kantoor is die nuutste wat haar beskuldig dat sy deel is van ’n “georkestreerde plan” om die amp van die OB te vernietig. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X