Wie’s nou eintlik skelm?

PODSENDING

Wie’s nou eintlik skelm?

’n Nuwe boek verduidelik hoe China dit regkry om korrup te wees, maar terselfdertyd ekonomies te groei. PETER BRUCE het die ekonomiese historikus Keith Breckenridge hieroor uitgevra.

HOEKOM kan China so erg korrup wees én terselfdertyd sterk groei? Waarom kan ons dit nie ook in Suid-Afrika doen nie? Is hulle korrupsie beter as ons s’n? Wel, dit ís dalk.

Peter Bruce praat met die leidende ekonomiese historikus Keith Breckenridge oor ’n nuwe boek wat die aard van korrupsie in 15 ekonomieë ondersoek, om te probeer verduidelik waarom korrupsie in China nie die groei belemmer het soos in Suid-Afrika nie.

Die antwoord in die boek, sê Breckenridge, is dat Chinese amptenare aangespoor word om korrup te wees en kortpaadjies te vat om dinge te laat gebeur. Dis bloot bisar .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.