EK skryf dié artikel in die lig van ’n herlaaibare lampie. My rekenaar en wi-fi is aan ’n omsetter met batterye gekoppel. Ek is in die agtste uur van beurtkrag sedert middernag – en ek woon in Kaapstad, wat gewoonlik beter as ander streke daaraan toe is. Dis fase 6.
Ons moet dit as die nuwe nuwe normaal aanvaar, ten spyte van ’n nuwe spesiale minister van elektrisiteit en baie beloftes.
Energiekenners vrees ons kan binne ’n maand of twee fase 8-beurtkrag hê soos die winteraanvraag na krag toeneem...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DIE GOEIE OU DAE
Hallo duisternis, my ou maat
Ons gaan in Julie, ons koudste wintermaand, dalk terugverlang na fase 4-beurtkrag as ‘die goeie ou dae’, skryf MAX DU PREEZ, Sputla of te not.
Deel
EK skryf dié artikel in die lig van ’n herlaaibare lampie. My rekenaar en wi-fi is aan ’n omsetter met batterye gekoppel. Ek is in die agtste uur van beurtkrag sedert middernag – en ek woon in Kaapstad, wat gewoonlik beter as ander streke daaraan toe is. Dis fase 6.
Ons moet dit as die nuwe nuwe normaal aanvaar, ten spyte van ’n nuwe spesiale minister van elektrisiteit en baie beloftes.
Energiekenners vrees ons kan binne ’n maand of twee fase 8-beurtkrag hê soos die winteraanvraag na krag toeneem...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die uitsprake wat André de Ruyter gesink het
Laat SA lig sien, een gemeenskap op ’n slag
Cyril en die Gwede-metafoor
Anderkant Eskom wemel dit van oplossings
Staan SA voor ’n afgrond of ’n Rubicon?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.