Tien redes waarom Eskom weer werk

OMMEKEER

Tien redes waarom Eskom weer werk

Ons het vyf maande lank geen beurtkrag gehad nie. ANNELIESE BURGESS ondersoek hoe Eskom dit reggekry het, en nee, dit is nie omdat André de Ruyter nie geweet het wat hy doen nie. Dit is 'n baie meer komplekse prentjie.

#1 Diesel

IN Mei het Eskom se voormalige uitvoerende hoof, André de Ruyter, op 'n PSG Finansiële Dienste-konferensie gesê Eskom se verbeterde prestasie is te danke daaraan dat hulle geweldige hoeveelhede diesel in die sogenaamde oopsiklusgasturbines verbrand. Hierdie is sogenaamde “peaking" kragstasies wat gebruik word om bykomende krag in tye van nood op te wek.

“If the lights are on, well done. However, they are on because we are pouring money into diesel at a rate of knots,” het hy gesê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.