GROOT OUDIT NODIG
Rubicon 2.0: Suid-Afrika moet nou die herstelknoppie druk
Daar is 'n buitekans dat iets Donald Trump se aandag van Suid-Afrika gaan aflei, maar dit is meer waarskynlik dat hy ons gaan aanhou teiken, isoleer en selfs kwaai sanksies gaan afdwing. Ons sal self moet inspring om uit dié krisis te kom, skryf MAX DU PREEZ.

Deel
VERLEDE jaar se bergbrande in die Wes-Kaap was traumaties en rampspoedig. Maar dit is ook waar dat die brande groot plate verstokte ou fynbos afgebrand het. Fynbos het hitte en rook nodig om voort te plant. Vandag is die nuwe groei van proteas, erikas en renosterveld oral in die Kaapse Skiereiland te sien. Te mooi.
Dit is vandag Suid-Afrika se uitdaging: om die hewige brandstorm wat Donald Trump op ons laat losbars het en ons ekonomie kwaai kan knou, te gebruik om sterker anderkant uit te kom.
Ons moet die herstelknoppie druk. Ctrl Alt Delete. Maak die lei skoon...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Verwante Artikels
Gaan Trump swart Afrikaanses ook oornooi?
Almal nou gestraf toe AfriSol se gifsaadjies spruit
Trump se onsin kan pynlike gevolge hê
Staatsrede: Nog vas in my whiskeyglas
Ons wil te veel koeke bak én eet én in die blik hou
Trump die Triomfantelike weer die derde sterkman
Ligte, kamera, aksie, die krag is weer aan!
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.