Woensdag 28 September 2022

WAS WORD IS EN GEWEES WORD AS

Mense & Kultuur
Gratis

Hitler in ’n grot en 5783 hier gaat ons!

Tussen amperse eindes en twyfelagtige beginne.

Ekonomie & Geldsake
Gratis

Wees wakker wanneer jy brandstof ingooi

As 'n petroljoggie die verkeerde brandstof in jou kar gooi, gaan jy nie ver kom nie.

Mense & Kultuur
Gratis

Maria, Vrou van Smarte

Toe die skool gesloop word, moes hulle trek. En toe, jare later, sien sy ’n heilige prent teen ’n kollega se muur.

Mense & Kultuur
Gratis

Die kuns van briefskryf

’n Ma vertel van die eerste (baie ongelukkige) brief wat sy ontvang het van haar sesjarige.

Vrye Denker
Gratis

Millenniërs trek swaar, maar daar is hoop

Alle aanduidings is dat millenniërs op dieselfde ouderdom as hul ouers finansieel swakker daaraan toe is.

UIT DIE ARGIEF

Vrye Denker
Gratis

Bevry die stemloses

Oor taalrassisme en taalstigmatisering , hoe Engels en Afrikaans bevoordeel is, en hoe swart tale agtergebly het.