Dankie, Rambam, en oppas dat jy nie op daai Hitler in die...

WONDERWOENSDAG

Dankie, Rambam, en oppas dat jy nie op daai Hitler in die grot trap nie

WILLEM KEMPEN swerf rond tussen 2 biljoen jaar gelede wat amper die einde was en 5,783 jaar gelede wat dalk die begin was.

5783 hier gaat ons! 

Die Joodse nuwejaar (Rosj Hasjana) het Sondag begin, wat beteken ons is nou in die jaar 5783 volgens die Joodse kalender (https://www.timeanddate.com/calendar/jewish-calendar.html).

Hoekom nou juis 5783? Wel, volgens die Joodse tradisie is die heelal (of minstens die aarde en alles wat daarop is, en in die aarde se see en in die aarde se lug, ensovoorts) geskep in die herfs van die jaar 3761 voor die huidige jaartelling (VHJ of BCE). Volgens die Christelike tradisie, wat natuurlik nie so oud is soos die Joodse tradisie nie (of dalk juis veel ouer is, afhangend van hoe jy daarna kyk) is die aarde egter reeds in 4004 VHJ geskep. (Weliswaar ook in die herfs.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.