Nuwe fossiel bewys SA kan tóg die geboorteplek van die mens wees

DEURBRAAK

Nuwe fossiel bewys SA kan tóg die geboorteplek van die mens wees

Die onlangse opgrawing van die DNH 134-fossiel by Drimolen in die Wieg van die Mensdom het die kollig weer op Suid-Afrika laat val as die moontlike oorsprong van ons spesie, die hominiede. JAN HORN werp lig op dié opspraakwekkende ontdekking en wat dit vir ons land beteken.

TERWYL kenners oor die wêreld heen bespiegel hoe die toekoms van die mensdom ná die uitbreking van die nuwe coronavirus gaan lyk, is daar mense wat diep in die verlede grawe om die herkoms van ons spesie te ontrafel.

Die nuutste ontdekking is die opspraakwekkende fossiel DNH 134, wat op die Drimolen-fossielterrein in die Wieg van die Mensdom noordwes van Johannesburg opgegrawe is. Dié ontdekking, wat op 3 April in die wetenskaptydskrif Science gepubliseer is, het die kollig weer op Suid-Afrika laat val as die moontlike oorsprong van ons spesie, die hominiede.

Soos ’n speurverhaal..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.