Innie kas, uitie kas

KORTVERHAAL

Innie kas, uitie kas

Lees die tweede aflewering van DIANE DU TOIT ALBERTZE se hartseer storie oor sisters langs die pad, ladies vannie night and day.

  • 16 Februarie 2024
  • Boeke
  • 5 min om te lees
  • artikel 21 van 29

Een. Meire. Kas, Okiep.

Tussen klipkoppies wat lyk soos hopies sand is ek gebore. In geel grond en diamand is ek toegedraai. Gebore mettie smaak van suurwyn in my mond. Got, daais seker hoekom ek nou so kan suip. Ja dit en generasies se droogte wat lê soos grondpaaie op my tong. Soms spoeg ek nog korrels sand uit my bek. Nie dat ek veel meer smaak oor hettie, want Antie Charmaine try al van kjeent dae af om my vloekwoorde skoon te was met al wat 'n naaiery – van bruin asyn tot jik. Maar voor een Jirre, my kontse kjeentse bek sal vuil bly tot die dag van my dood.

Twee. Pinkie. Kas...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.