Om onder ’n brug in die middestad te slaap

HAWELOOS

Om onder ’n brug in die middestad te slaap

DIANE DE BEER het Niq Mhlongo se opspraakwekkende nuwe roman oor 'n stad van verlore drome met deernis en verwondering gelees.

OF all the fights I had in the past with Aza, this was the most bitter and painful one. I could not take it any longer. I knew I had to leave her before I did anything stupid and used my anger as an excuse.

As dit die eerste sin van die boek is wat jy lees, sien jy iemand op die rand van 'n afgrond. Jy lees om te sien in watter rigting hy kies om te spring.

Maar niemand berei jou voor op die geduld en hartstog wat Mangi moes aanwend om vas te klou aan 'n vrou wat hy as die liefde van sy lewe beskou nie. Ná daardie verwoestende openingsin vertel hy verder van sy lewe met sy droomvrou. En dit is moeilik om te verstaan wat hom laat vasklou aan 'n bestaan oorheers deur onderdanigheid...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.