Jy wou maar net klou waaraan almal klou

EK EN JY BESTAAN NIE

Jy wou maar net klou waaraan almal klou

DEBORAH STEINMAIR is heeltemal gaande oor Danie Marais se nuwe digbundel.

IN hierdie dae wil Vrye Weekblad vir denkende mense ’n metgesel wees, nie soseer ’n padkaart, ’n lamp vir die voet en ’n lig vir die pad nie, maar ’n nadenkende medereisiger. Al hierdie dinge en soveel meer is Danie Marais se nuwe bundel, ek en jy bestaan nie.

Op die omslag is kunswerke deur Anton Kannemeyer: Voorop is ’n klinkersteenhuis in die suburbs, ’n geplaveide braai-area met tuinstoele en -tafel en ’n wydsbeen-Weber links voor. Lowergroen en boomryk, soos ons almal se borrel. Op die agterblad val ’n man met ’n das onderstebo uit die voorstad, met die aanhaling: “die Geskiedenis se medelye hou op waar die suburbs begin.”

Spoiler alert: die ek en jy wat nie bestaan nie in die titel verwys na mense van verskillende rasse wat gesellig saamkuier:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.