VANDAG bied ek weer ’n deurloop van ’n handvol boeke, waarvan elkeen seker ’n storie op sy eie sou regverdig. Drie deur skrywers van hier en een Britse boek wat my oneindige vreugde verskaf het.
Ek het Riette Rust se ontwapenend eerlike memoir gelees: Die geskenk. Sy is ’n joernalis wat vaardig is met woorde en stories en sy weet hoe om jou in te katrol en jou aandag te behou. Sy is nie bang om weerloos voor die leser te staan nie. Dit gaan oor haar huwelik en haar man se selfdood, met ’n paar terugflitse na moeilike kinderjare. Soos wat dikwels die geval is, is die hoogs persoonlike inderwaarheid universeel – dinge waarmee die meeste van ons stoei.
Haar man, JD, kry weer lewe met sy blou oë en sjarmante glimlag, maar ook sy kompleksiteite: depressie, ’n neiging om hom te isoleer, mense te vertrou, vriende te vervreem. Ongeduld. Gesondheidsprobleme wat hom toenemend kniehalter. Rust is een van daardie skrywers wat jou intrek asof jy self daar staan en hom op die kombuisvloerteëls sien lê. Dit skok tot in die nerwe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VIER BOEKE
Leef, jag, hyg, moor en lag
Ons boekeredakteur het drie boeke uit eie bodem en een internasionale roman verslind.
Deel
VANDAG bied ek weer ’n deurloop van ’n handvol boeke, waarvan elkeen seker ’n storie op sy eie sou regverdig. Drie deur skrywers van hier en een Britse boek wat my oneindige vreugde verskaf het.
Ek het Riette Rust se ontwapenend eerlike memoir gelees: Die geskenk. Sy is ’n joernalis wat vaardig is met woorde en stories en sy weet hoe om jou in te katrol en jou aandag te behou. Sy is nie bang om weerloos voor die leser te staan nie. Dit gaan oor haar huwelik en haar man se selfdood, met ’n paar terugflitse na moeilike kinderjare. Soos wat dikwels die geval is, is die hoogs persoonlike inderwaarheid universeel – dinge waarmee die meeste van ons stoei.
Haar man, JD, kry weer lewe met sy blou oë en sjarmante glimlag, maar ook sy kompleksiteite: depressie, ’n neiging om hom te isoleer, mense te vertrou, vriende te vervreem. Ongeduld. Gesondheidsprobleme wat hom toenemend kniehalter. Rust is een van daardie skrywers wat jou intrek asof jy self daar staan en hom op die kombuisvloerteëls sien lê. Dit skok tot in die nerwe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Meneer se skoolmeisie en vier rillers
’n Digbundel as nadenkende medereisiger
Hoe om boekwurms te kweek
Spoke van Moskou tot Hollywood
Morsige menseverhoudings
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.