Stokou moorde en ’n naamlose onheil

RILLERS

Stokou moorde en ’n naamlose onheil

DEBORAH STEINMAIR het die winterkoue met witwarm sielkundige rillers besweer.

BUITEN gedigte en nie-fiksie het ek verlede week twee uitstekende sielkundige rillers verorber wat warm uit die oond kom. Dis ideaal om die winterkoue mee te verdryf.

Daar is sekere meesters van die genre wie se boeke ek altyd opraap. Daar is min skrywers wat Skandinawiese noir beter regkry as die Sweedse skrywer Camilla Lackberg.

Hierdie roman speel in die Sweedse kusdorp Fjälbacka af. ’n Kunsfotograaf, Rolf Stenklo, word vermoor in die galery waar hy besig is om foto’s vir sy komende uitstalling te hang. Met ’n kramgeweer. Een foto is saam met die moordenaar weg. Dit was getiteld Skuld. Dit sou ’n retrospektiewe uitstalling gewees het van foto’s wat hy geneem het toe hy jonk was, van sy vriende...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.