TE midde van groot droefheid oor die sluiting van Vrye Weekblad het ek gesukkel om te fokus sodat ek kan lees. Daarvoor is daar een kuur: spanningsfiksie wat hoor en sien laat vergaan. Ek het drie heel uiteenlopende spanningsverhale gelees wat my laat vergeet het dat ek eersdaags by die groot skare werkloses aansluit.
Wanneer ’n nuwe roman van Rudie van Rensburg verskyn, gee ek myself die dag af. O, hallo, lees is of eerder wás my werk, so dit voel maar net asof ek nie werk nie. Hierdie een is weer propvol intrige, spanning en humor. Ek was baie verlig dat die sentrale gebeure handel oor smokkelary van gesteelde artefakte en nie, soos so dikwels in onlangse Afrikaanse misdaadfiksie, oor mensehandel en ontvoerde en verkragte kinders nie.
Artefakte word gereeld gesteel uit museums en opgrawingsterreine in lande waar daar nie soveel sekuriteit is nie, weens politieke onrus of galoperende misdaad. Artefakte soos die oudste beeldjie op aarde, die Leeumens. Suid-Afrika is een van die brandpunte vir die omset van hierdie goedere. Handelaars skroom nie om mense uit die weg te ruim wat hulle wil dwarsboom nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MISDAAD EN SIELKUNDE
Rillers wat die wrede werklikheid oorskadu
Te midde van 'n byl wat geval het, het ons boekeredakteur net-net kopgehou en haar gewend tot romans om by naels te kou.
Deel
TE midde van groot droefheid oor die sluiting van Vrye Weekblad het ek gesukkel om te fokus sodat ek kan lees. Daarvoor is daar een kuur: spanningsfiksie wat hoor en sien laat vergaan. Ek het drie heel uiteenlopende spanningsverhale gelees wat my laat vergeet het dat ek eersdaags by die groot skare werkloses aansluit.
Wanneer ’n nuwe roman van Rudie van Rensburg verskyn, gee ek myself die dag af. O, hallo, lees is of eerder wás my werk, so dit voel maar net asof ek nie werk nie. Hierdie een is weer propvol intrige, spanning en humor. Ek was baie verlig dat die sentrale gebeure handel oor smokkelary van gesteelde artefakte en nie, soos so dikwels in onlangse Afrikaanse misdaadfiksie, oor mensehandel en ontvoerde en verkragte kinders nie.
Artefakte word gereeld gesteel uit museums en opgrawingsterreine in lande waar daar nie soveel sekuriteit is nie, weens politieke onrus of galoperende misdaad. Artefakte soos die oudste beeldjie op aarde, die Leeumens. Suid-Afrika is een van die brandpunte vir die omset van hierdie goedere. Handelaars skroom nie om mense uit die weg te ruim wat hulle wil dwarsboom nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Draf aan die donker kant van die straat
Hambidge-verse draai soos albasteraarde
Rock, ril, min, lag en kook in jou taal
Ons reiskaartjies lê die hele wêreld vol
Donker verledes, goeie stories en verliefdheid
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.