Moord, lesbiese liefde en transformasie

WITWARM BOEKE

Moord, lesbiese liefde en transformasie

Ons boekeredakteur het vier uiteenlopende boeke gelees, want nie alles val altyd in 'n tema saam nie.

EK het dié week vier uiteenlopende boeke gelees met miskien die enigste ooreenkoms dat hulle oor mense handel, oor die sogenaamde menslike toestand. En soms is ons in ’n toestand, hoor.

Ek begin by die Afrikaans, dan die plaaslike Engels en kring wyer uit na die VSA en die VK.

Toe ek jonk was, het ek graag Eleanor Baker se liefdesverhale gelees, soos Weerkaatsings, ’n sprokie. Daar was ’n elegansie aan, wat die Duitsers noem geraffineerdheid, soos by Helene de Kock. Aandag aan karakterisering en stelinkleding. Hierdie is ook skuinsweg ’n liefdesverhaal, maar dis maar heel terloops. In murg en been is hierdie roman huishoudelike noir, voordat die term nog bedink is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.