Skape tel en frangipani

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Skape tel en frangipani

ANNELIESE BURGESS gaan stap in die reën, deel 'n gedig wat hierdie week tot haar gespreek het en gee haar gebruiklike dit-en-dat-aanbevelings.

Goeiemôre

Ek sukkel die laaste tyd om te slaap. Dit is ongewoon vir my. Klip is my middelnaam. 

Dit reën. Ek luister hoe die water in die geut langs my kamervenster afloop. Maak die stoepdeur oop om die reuk van water in die kamer te laat inspoel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.