Vensters, verlange en ’n blokkie berg

SALIGE SONDAG

Vensters, verlange en ’n blokkie berg

ANNELIESE BURGESS verwelkom die nuwe jaar met 'n bepeinsing oor vensters en wat hulle doen vir die menslike gees, die prettige sonsambrele van die somer en 'n rits dit-en-dat-aanbevelings.

Goeiemôre

Ek groet julle vanoggend uit Hermanus waar ek vir 'n paar dae by Laureen Rossouw kuier voor ek die pad vat terug huis toe. 

Een van my gunsteling-foto's van die afgelope feestyd is die vreugdevolle versameling gestreepte strandsambrele wat ek en sy op Nuwejaarsdag by Kammabaai afgeneem het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.