DAAR is lankal gewaarsku oor die risiko dat die land in 'n skuldstrik vasgevang kan raak, maar tog is daar steeds invloedryke stemme wat die gevaar van 'n stygende skuldlas as bangmaakstories afmaak.
Die traagheid van die regering om ondanks 'n ongekende krisis 'n daadwerklike reddingsboei vir die ekonomie aan te kondig, beklemtoon egter dat indien die staatsfinansies nie in relatief “goeie tye” met omsigtigheid bestuur word nie, veral ontluikende lande 'n wesenlike agterstand het as 'n reuse-skok dit tref.
Die Russiese revolusionêr Wladimir Lenin sou blykbaar gesê het dat daar dekades is waar niks gebeur nie; en dan is daar weke waarin dekades gebeur...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
HKGK: Hier Kom Groot Krisis