BORSEL MAAR JOU TANDE
Slegte mondhigiëne met kanker, hartaanvalle en nierversaking verbind
Dit is normaal om bakterieë in jou mond te hê. Maar skadelike bakterieë word met 'n magdom gesondheidsprobleme verbind. GLENDA DAVISON, 'n mediese wetenskaplike, en YVONNE PRINCE, 'n mikrobioloog, het die mondholte nagevors en verduidelik hoekom dit so belangrik is om goeie mondhigiëne te beoefen.
BORSEL MAAR JOU TANDE
Slegte mondhigiëne met kanker, hartaanvalle en nierversaking verbind
Dit is normaal om bakterieë in jou mond te hê. Maar skadelike bakterieë word met 'n magdom gesondheidsprobleme verbind. GLENDA DAVISON, 'n mediese wetenskaplike, en YVONNE PRINCE, 'n mikrobioloog, het die mondholte nagevors en verduidelik hoekom dit so belangrik is om goeie mondhigiëne te beoefen.
Deel
ABNORMALE bakteriële gemeenskappe in die mondholte word met lewersiekte (https://www.niddk.nih.gov/health-information/liver-disease#:%7E:text=There%20are%20many%20kinds%20of,one%20sign%20of%20liver%20disease.), nierversaking (https://www.ncbi.nlm.nih.gov/books/NBK519012/#:%7E:text=The%20term%20renal%20failure%20denotes,two%20kinds%20of%20kidney%20failure.), kankers (https://www.who.int/health-topics/cancer#tab=tab_1), hartsiektes (https://www.webmd.com/heart-disease/heart-disease-types-causes-symptoms) en hoë bloeddruk (https://www.cdc.gov/bloodpressure/about.htm) verbind.
Die mondholte (https://www.sciencedirect.com/topics/medicine-and-dentistry/oral-cavity) is die deur na die spysverteringskanaal (https://www.niddk.nih.gov/health-information/digestive-diseases/digestive-system-how-it-works) en die res van die liggaam.
Soos die dermkanaal is die mond die tuiste van verskeie diverse kolonies bakterieë, swamme, virusse en protozoa (https://www.cdc.gov/parasites/about.html). Dit is naas die dermkanaal die grootste mikrobiese gemeenskap in mense...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Geheueverlies: Hoe erg is dit?
Hoop vir pyn, depressie, alkoholisme, alzheimers?
Kos as medisyne: Is ‘breinkos’ ’n mite?
Ozempic: Nuwe wonderkuur vir gewigsverlies?
Outofawat? Hoe nuwe tegnologie jou kan help
Deel
-
Deel