Niemand moet vir haar dink nie, skryf MARIETJIE DELPORT. Of besluit wat goed is vir haar nie. En buitendien – wie het besluit 'n vrou moet vir haar man opskep?
WAAR wip ek my dinges hemelhoog toe ek ’n advertensie op ons dorp se Facebook-blad sien vir ’n ete wat jy kan bespreek sodat “mevrou” nie hoef kos te maak nie. Jy kan net “jou man se kaart kom swipe”.
Ek sien rooi. Stereotipes en patriargale samelewing in 2021?! Goeie Griet. Dis ’n inherente vertrekpunt, ’n ingesteldheid.
My seun sê een van die belangrikste goed wat ek hom geleer het, is om nie vir ander mense te dink nie. Dís dalk wat my vere verkeerde kant toe vryf – dat mense vír my besluit wat goed is vir my. Omdat ek ’n vrou is? Nie vir myself kan dink nie? Minderwaardig is? Ek het myself nog nooit as ’n feminis gesien nie, maar ek is ’n mens met my eie kop. Ek is oud en lelik genoeg om vir myself te dink...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS
70 – en nog propvol drif
Niemand moet vir haar dink nie, skryf MARIETJIE DELPORT. Of besluit wat goed is vir haar nie. En buitendien – wie het besluit 'n vrou moet vir haar man opskep?
Deel
WAAR wip ek my dinges hemelhoog toe ek ’n advertensie op ons dorp se Facebook-blad sien vir ’n ete wat jy kan bespreek sodat “mevrou” nie hoef kos te maak nie. Jy kan net “jou man se kaart kom swipe”.
Ek sien rooi. Stereotipes en patriargale samelewing in 2021?! Goeie Griet. Dis ’n inherente vertrekpunt, ’n ingesteldheid.
My seun sê een van die belangrikste goed wat ek hom geleer het, is om nie vir ander mense te dink nie. Dís dalk wat my vere verkeerde kant toe vryf – dat mense vír my besluit wat goed is vir my. Omdat ek ’n vrou is? Nie vir myself kan dink nie? Minderwaardig is? Ek het myself nog nooit as ’n feminis gesien nie, maar ek is ’n mens met my eie kop. Ek is oud en lelik genoeg om vir myself te dink...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Afrikaans is mý taal
Oor allerhande dekadente woorde
SA in die hart, Duitsland in die bloed
Oor hoofstroom-konserwatisme
Bou nóú ’n brug oor rassekloof
Deel
-
Deel