Blitsbokke en skietgebede

KLUBHUIS

Blitsbokke en skietgebede

Twee lesers, FRANS GELDENHUYS en EMMIE BEDEKER, lug hulle mening oor biddende rugbyspelers.

  • 10 Februarie 2023
  • Klubhuis
  • 3 min om te lees
  • Artikel 24 van 30
  • Frans Geldenhuys en Emmie Bedeker

Oor godsdiens en sekularisme

Na aanleiding van Max du Preez se skrywe (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2023-02-06-bid-in-die-kleedkamer-voor-jy-op-die-veld-draf/).

Uit die klubhuis, kan beleef word as uit die Engelse landelike en koloniale kriekettradisie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.