WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan Rolanda Marais
Sy hou nie van spyt wees en beurtkrag nie, maar wel van Marthinus Basson en Marmite. Rolanda Marais is tans besig om haar voor te berei vir Reza de Wet se Mirakel, ’n magies realistiese toneelstuk oor ’n reisende toneelgeselskap gedurende die depressie van die 1930’s. Sy beantwoord ELNA VAN DER MERWE se vrae.

Deel
1. Wat is jou gevoelens oor roomys?
Ek hou van roomys so twee keer per jaar op ’n warm dag, maar dan moet dit dekadent wees. Anders verkies ek sorbet, dit is vir my lekkerder. Ek is nie mal oor iets wat te ryk is nie, so as dit gaan ryk wees, moet dit beïndruk.
2. Wat is die toneelstuk waarin jy gespeel het wat die naaste aan jou hart lê? ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Mercy Kannemeyer
Punkrocker Patti balanseer vrees en vreugde
Irma Venter: Skoenlapper in krimi-mark
Laat die kinders dig
‘Gee terug die p-woord se taboestatus’
Deel
-
Deel
Elna van der Merwe
JoernalisElna van der Merwe is 'n vryskutjoernalis en Vrye Weekblad-medewerker.