Mamma, dis jou skuld!

KLUBHUIS

Mamma, dis jou skuld!

Hoekom kan meisies self regkom by die rybewyskantoor, maar seuns se ma’s doen alles vír hulle, wonder KAREL WILLEMSE.

  • 17 Februarie 2023
  • Klubhuis
  • 5 min om te lees
  • artikel 23 van 29
  • Karel Willemse

“DIS om van naar te word!”

Dit pla my nou al ’n geruime tyd, en dikwels gebeur dit dat wanneer iets my pla daar ook ander skrywers is vir wie dieselfde ding dwars in die krop steek. Die verskil is hulle sal onmiddellik hulle mening lug, terwyl ek nog sit en tob.

So loop en broei ek nou al vir ’n paar dae oor iets wat ek onlangs by die rybewyskantoor opgemerk het. Om alles te kroon, lees ek toe Anesca Smith se skrywe (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2023-01-28-rybewyse-help-met-bemagtiging-gelykheid-en-onafhanklikheid-van-vroue/) oor hoe haar ma haar rybewys bekom het. Die week lees ek Adelma Smit se storie (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2023-02-10-die-muse-boer-op-besoek-by-ons-lesers/), “Party ma’s is om van naar te word”. Toe weet ek nou moet ek my bors skoonmaak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.