WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan Ronelda Kamfer
Haar ma het haar hart gebreek toe sy baie klein was én sy was die een wat haar haar break in die lewe gegee het, sê Ronelda Kamfer. Dié bekroonde digter se eerste roman, Kompoun, wat verlede jaar verskyn het – ’n moderne plaasroman oor plaaswerkers, hulle kinders en kleinkinders – is verpligte leesstof, meen ELNA VAN DER MERWE.

Deel
1. Het jy enige gevoelens oor roomys?
Ja. Dit laat my altyd dink aan Wallace Stevens se gedig “The Emperor of Ice Cream” en die ice cream van ons kinderjare. Ons het altyd agter die van gehardloop asof ons lewe daarop depend het. Life-and-death stuff.
2. Watter digters bewonder jy?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Rolanda Marais
15 vrae aan Mercy Kannemeyer
Jy ís jou klere
‘Gee terug die p-woord se taboestatus’
Drie tekens van kultuurskuiwe by die Globes
Deel
-
Deel
Elna van der Merwe
JoernalisElna van der Merwe is 'n vryskutjoernalis en Vrye Weekblad-medewerker.