Die pnoes in Pniël

HIER PRAAT DIE BERGE MET JOU

Die pnoes in Pniël

JAX MUSIC trek met haar volwasse dogter en vier rescue-hondjies na ’n skilderagtige dorpie en tel sonde met die bure en die landlord op.

  • 31 Maart 2023
  • Klubhuis
  • 7 min om te lees
  • artikel 25 van 31
  • Jax Music

ALMAL ken die stoute grappie: Waar is Pniël? Net voor Pnoes.

’n Bietjie meer as ’n jaar gelede trek ons Pniël toe. Propperse Pniël, nie waar al die wit mense in ’n bondeltjie bly en ethnicity van ’n distance ervaar nie. Ons spreek selfs Pniël uit soos ons bure dit sê: “Penjeel”.

In “proper” Pniël bewe ons buurt nie tydens loadshedding van al die generators nie. Daar is nie ’n enkele een nie. Almal in ons buurt se finansies is maar stillerig met “levels”. Van ons bure bly in ’n reeks sinkhuise met hulle kinders...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.