15 vrae aan Antoinette Kellermann

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Antoinette Kellermann

Sy antwoord staccato, want ‘Antoinette se kop is propvol van die woorde van die karakters van Teen wil en dank en Antoinette kan nie nou aan slim uitgerekte redes dink nie’. So vertel sy vir ELNA VAN DER MERWE. Die aktrise is die komende week op die planke by die KKNK in Oudtshoorn.

 1. Marmite of Bovril? 

Bovril. Marmite is te taai.

2 . Wat laat jou moermeter spontaan die hoogte inskiet?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.