WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan Chase Rhys
Vriende is nie regtig vir hulle belangrik nie, hulle gesin is disfunksioneel en die groot kans in die lewe het nog nie gekom nie. Chase Rhys skryf oor mense op die rand van die samelewing in hulle Rapport-rubriek, Suikewate. Hulle debuutboek, Kinnes, is in 2019 bekroon met die K. Sello Duiker-prys en die kykNET-Rapport-prys in die filmkategorie. ELNA VAN DER MERWE het die vrawerk gedoen.

Deel
1. Het jy enige gevoelens oor roomys?
Bang! Ek’t onlangs ytgefigure dat ek lactose intolerant is soe chocolates en roomys is gif vi my system. Jy sallie gloe hoe lus ek vi happie blueberry cheesecake ice-cream nie. Ek’t ’n paa dairy-free roomys options gevind, maa aai, hulle’s nou wee dubbelie prys.
2. Wie het jou ’n break gegee in die lewe?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Ronelda Kamfer
15 vrae aan Rolanda Marais
15 vrae aan Mercy Kannemeyer
Jy ís jou klere
Punkrocker Patti balanseer vrees en vreugde
Deel
Deel
Volgende artikelElna van der Merwe
JoernalisElna van der Merwe is 'n vryskutjoernalis en Vrye Weekblad-medewerker.