Wie van Rose of Bokke gaan sterkste, slimste of geniepsigste...

WÊRELDBEKER

Wie van Rose of Bokke gaan sterkste, slimste of geniepsigste wees in halfeind?

Eers Argentinië teen Nieu-Seeland, dan Engeland teen Suid-Afrika in die Wêreldbeker-rugbytoernooi se halfeindstryde ... LOUIS DEVILJEE/DEWILLEERS bekyk die spanne en hulle planne.

EK het sekerlik al spannender rugbywedstryde in my lewe gesien as laas Sondag s’n tussen die Springbokke en Frankryk, maar blaas my siel as ek ene kan onthou.

Die beste naweek se toetsrugby ooit?

Heel moontlik. Hoewel die gehalteverskil tussen die beste en die reste duidelik geblyk het, was al vier wedstryde mededingend. Net Wallis sou teen die einde twee maal moes punte aanteken om voor te loop en selfs dié het vroeër gemaklik voorgeloop...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.