Het die rugbyreëlboek in die losgemaal verdwyn?

SPORT

Het die rugbyreëlboek in die losgemaal verdwyn?

Warren Gatland se voorstelle om rugby te verbeter het bloot ten doel om die Bomb Squad te kapater, skryf LOUIS DE VILLIERS.

DESKUNDIGES, veral in een van daai vakrigtings wat die meeste van ons onder die knie sou kon kry, is geneig om te probeer om alles so obskuur as moontlik te laat klink.

As eerstejaar op Stellenbosch het my belangstelling in Afrikaans en Nederlands summier in die hek geduik toe die taalkundedosent ons meedeel dat ons nie meer “telwoord” moet sê nie, maar “kwantor”.

Die enigste moontlike rede dat iemand dit sou wou doen, is om afstand te skep tussen dié wat Afrikaans en Nederlands I gedoen het en die res van die wêreld. Die lektor sou sy pos langer behou as ons nou maar net almal in die wêreld sou wou uitgaan en “kwantor” sê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.