Klagtes oor taai wiskundevraestel maak nie sin, cos of tan nie

FOKUS MOET VERSKUIF

Klagtes oor taai wiskundevraestel maak nie sin, cos of tan nie

Leerders en ouers het ná die eerste matriekwiskundevraestel hard in die media gemor – die vraestel was volgens baie te moeilik. Maar is die eintlike probleem nie die feit dat ons opvoedingstelsel te hard op eksamenvoorbereiding fokus eerder as 'n diep begrip van die vak nie, vra JONATHAN JANSEN.

DIE media was dié week besaai met die bitter klagtes van leerders en ouers (nie seker hoekom die ouers betrokke is nie) dat Wiskunde se eerste vraestel te moeilik vir vanjaar se matrikulante was.

Uit wat ek kon aflei, was daar twee hoofprobleme.

Eerstens was die vrae te ingewikkeld. Leerders en onderwysers het geredeneer dat 'n goeie vraestel 'n Oprah-tipe verspreiding van vrae behoort te hê – daar's ietsie vir almal!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.