Die dag toe ’n tawwe tante teen haar stoere Boereman opgestaan het

DIE NUWE BRANDWAG

Die dag toe ’n tawwe tante teen haar stoere Boereman opgestaan het

Iewers in sy Africana-versameling lees MAX DU PREEZ ’n stukkie geskiedenis raak wat daarop dui dat geslagsgeweld so oud soos die berge – of in dié geval soos die Boeregemeenskap – is. Hier is die oorspronklike verhaal van 'n brawe vrou, 'n rooi kappie en 'n boelie ...

EK was in my boekrak aan die rondkrap toe ek op die November 1930-uitgawe van Die Nuwe Brandwag afkom.

Daar lees ek toe ’n kortverhaal raak wat wys dat daar selfs in die stoere, erg patriargale Boeregemeenskap van 90 jaar gelede ’n bewussyn van geslagsgeweld was.

Die skrywer, Johannes Petrus la Grange-Lombard, wat as soldaat in die Anglo-Boereoorlog gewond is, was die redakteur van die Vrystaatse koerant De Vriend des Volks. Hy was 51 jaar oud toe die verhaal gepubliseer is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.