’n Glas rooiwyn vir moeder en pa se dors aan die anderkant

BEGRAAFPLAAS-BESOEK

’n Glas rooiwyn vir moeder en pa se dors aan die anderkant

Oor die jare heen kon hy homself nie juis sover bring om weer by sy ouers se graf ’n draai te maak nie. Totdat hy kinders gekry het, skryf JO PRINS.

EK was jare laas by my ouers se graf...

Daar waar hulle beide net buite Somerset-Wes lê en uitkyk op die Hottentots-Holland-berge.

Ons Prinse lê eintlik meer Stellenbosch se kant toe, maar my moeder-hulle was met haar dood in die Helderberg-gemeente … en ek vermoed die Somerset-Wes-ding was so half gemene grond en bietjie verder weg van beide my ouers se families...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.