Hou jou by jou sport

ALMAL MOER SESSE

Hou jou by jou sport

Van die mees gevierde byeenkomste vind dié naweek plaas, maar behalwe miskien vir die fietsry gebeur te veel agter die skerms om oorstelp van opgewondenheid te raak, skryf LOUIS DE VILLIERS.

NES die Kaapse winter begin byt, is dit lente in Europa en dit sport, sporter, sportste dat dit gons. Toe daar heeldag Maandag letterlik niks op TV ge-sports het waarna ek kon sit en kyk nie, het ek skoon verwese gevoel.

Maar natuurlik nie vir lank nie – Sondag begin die tweede grootste tennistoernooi ter wêreld in Parys, nes die tweede grootste fietstoer ter wêreld in Rome eindig; môremiddag is dit die FA Cup-eindstryd in Londen – drie van die wêreld se mees gevierde sportbyeenkomste in drie van die wêreld se mees gevierde stede.

***..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.