Dis nie net die vlag wat gebrand het nie, dit was ook die DA...

HET DIT HULLE STEMME BESORG?

Dis nie net die vlag wat gebrand het nie, dit was ook die DA se boodskap

Die kommunikasiepraktisyn IKE BOSS meen dis nie goed genoeg om net ‘reg' te wees as jy voornemende kiesers na jou kant probeer oorhaal nie.

  • 24 Mei 2024
  • Vrye Denker
  • 10 min om te lees
  • artikel 10 van 29
  • Ike Boss

If you want to build a ship, don’t drum up the men to gather wood, divide the work and give orders. Instead, teach them to yearn for the vast and endless sea.

– Antoine de Saint-Exupéry, The Wisdom of the Sands

'n Baie goeie vriend, 'n dinkebroer wat my op die regte pad hou, het my onlangs oor die vingers getik oor my kritiek op partypolitieke boodskappe nadat ek my sterk uitgespreek het teen die DA se vlagbrand-advertensie. Hy wou weet wat ek dan voorstel gesê moet word, en hóé. In hierdie laaste week voor die verkiesing word die vraag eerder 'n besinning oor hoe die DA se boodskappe eerder móés gelyk het. Ek sou in elk geval nie 'n reeks veldtogboodskappe aangebied het nie; slegs oorwegings vir 'n doelgerigte en doeltreffende kommunikasietaktiek wat jou in staat sou stel om die teikengehoor dinge te laat sien soos jý dit sien, en hulle gedrag dienooreenkomstig tot jóú voordeel te verander...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.