Wat het van dinner parties geword?

BABBEL EN PRAAT

Wat het van dinner parties geword?

LIN SAMPSON treur oor die verlies van skitterende gesprekke, selfspot en bedenklike kos.

EK is mal oor ’n huisdinee … jy weet, ’n dinner party.

Vir baby boomers soos ek was die dinner party ons Tinder, ons sosiale media, Twitter, Facebook. Dit verdwerg al dié kontemporêre modetjies ná die draai van die eeu.

Ek was op ’n menigte dinner parties, want ek was by met die geskinder en fluisterstories. Ek het vir tydskrifte en koerante gewerk en op die Dark Net geboer en ek was in kontak met reeksmoordenaars, seksueel uitgemergelde mans met uitspattige tooisels, selfs prostitute.  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.