Welkom by die eerste towersampioensokker-toernooi

SPORT

Welkom by die eerste towersampioensokker-toernooi

As hulle praat van dwelms in sport, bedoel hulle meestal opkikkers. LOUIS DE VILLIERS stel egter voor 'n spele vir die ander soort – 'n boksgeveg op ecstasy, curling op kokaïen of stoei vir dronkies.

TOE hy wakker word op 12 Junie, 1970, dag Dock Ellis van die Pittsburgh Pirates-bofbalspan dis Donderdag en help hy homself ruimskoots aan ’n vriend se LSD. Daarna moes hy verneem dis eintlik Vrydag en hy moet oor ’n paar uur gaan gooi teen die San Diego Padres.

Daar gooi hy vir die eerste en enigste keer in sy beroepsloopbaan die perfekte wedstryd terwyl hy van sy tieties af trip. Hy het agterna geweet te vertel hy was bitter spyt, omdat daar van die grootste oomblik van sy lewe net klein spatseltjies herinnering gebly het.

In ’n stadium het hy hom glo verbeel Richard Nixon is skeidsregter en Jimi Hendrix kolf met sy kitaar. Die hele vreemde verhaal is beslis u moeite werd...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.