Ten minste is die ANC se hegemonie in sy maai

VOLGENDE STOP: 2029

Ten minste is die ANC se hegemonie in sy maai

Dit lyk al hoe minder waarskynlik dat 2024 ons ‘nuwe 1994’ gaan wees. Maar komende Woensdag se verkiesing kan tóg 'n kentering meebring, meen MAX DU PREEZ, wat hardnekkig volhou die glas is halfvol.

AL wat ons eintlik in die laaste paar dae voor die verkiesing weet, is dat die ANC ná Woensdag steeds die grootste politieke party gaan wees. Hulle gaan óf 'n koalisieregering domineer óf alleen regeer.

Nou is die vraag of die kaders hulle laaste vyf jaar in mag gaan gebruik om verder te steel en te mors, en of hulle genoeg geskrik het om te besef Suid-Afrika is gatvol vir hulle wanregering en hulleself gaan rehabiliteer.

Of die ANC nou 45% of 51% van die stemme gaan kry, meen ek die hegemonie van die eens veelgeroemde bevrydingsbeweging van 112 jaar oud is nou ernstig ondermyn...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.