Ontmoet die vars politieke bloed

REDDERS VAN DIE PARLEMENT

Ontmoet die vars politieke bloed

ALI VAN WYK kyk na van die opwindende kandidate in partye wat vir die eerste keer aan die algemene verkiesing deelneem.

DIE Suid-Afrikaanse parlement van die afgelope dekade bied stof vir ’n neerdrukkende prentjie. Die bankies is gevul met ouerwordende parlementslede en struggle-veterane, van wie vele nie gekwalifiseer is om ’n betrekking in die privaatsektor te kry nie, en hulle is nie in ’n haas om te vertrek nie. Slegs 6% van alle parlementslede is jonger as 35.

Die ouderdomsgaping tussen hulle en die gewone bevolking in Suid-Afrika is van die grootste in die wêreld. Die gemiddelde mediaan-ouderdom van ons parlement is 54 jaar, terwyl die gemiddelde vir die breë bevolking 27 jaar is. In Denemarke is die gemiddelde ouderdom van parlementslede 45 jaar, terwyl die gemiddelde ouderdom van die bevolking 41 jaar is – ’n goeie voorbeeld van die gemiddelde Skandinawiese en Europese statistieke.

Dit gaan egter nie net oor ouderdom nie, maar ook oor afgestomptheid en ’n idee-droogte...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.